Die rolprent Searching for Sugarman het Saterdag die toekenning vir beste dokumentêre film by die Amerikaanse regisseursgilde in Los Angeles ontvang.

Searching for Sugarman handel oor die Mexikaans-Amerikaanse sanger Rodrigues en die verhaal van twee Suid-Afrikaanse aanhangers van sy musiek, wat hom probeer opspoor, is die basis van die ­dokumentêr.

Die Sweed Malik Bendjelloul is die regisseur, het Nuus24 berig.

Klik hier om meer te lees.