Is dit nie oulik hoe dié olifantjie, wat in die Krugerwildtuin afgeneem is, speels die voëltjies probeer verwilder nie!