Waarskuwings van donderstorms is reeds Woensdagmiddag uitgereik vir die Bloemfontein-omgewing. Maar nou's daar ook 'n erge wind wat waai. Hier is 'n paar foto's wat op sosiale media gedeel is.

Deel gerus jul stofstorm-foto's met ons op Twitter en gebruik die hutsmerkie #Stofstorm daarvoor.