Die meeste mense glo ’n mens moet heeltemal stilstaan wanneer daar ’n slang naby is.

Maar soos Jono ontdek het, is dit nie altyd ’n onfeilbare plan nie.

Jono, wat die video Facebook gesit het, het gesê hy het die “stilstaan-truuk” probeer. Die video is al meer as 5 000 keer gekyk.

“Jy moet altyd respek betoon en nooit oorgerus raak nie.”

Ongelukkig vir Jono het die slang nie gerespekteer gevoel nie, of dalk was sy kennis oor protokol vir ontmoetings gebrekkig.

Bronne: NT News, News.com.aus, YouTube