Miley Cyrus en Selena Gomez

Voor Selena Justin ontmoet het en Miley begin twerk het, het albei met Nick Jonas uitgegaan.

Vanessa Hudgens and Lily Collins

Nadat die High School Musical-liefdesduifies Vanessa en Zac Efron uitgemaak het, was Lily en Zac ’n kort rukkie saam.

Taylor Swift en Selena Gomez

Dié twee laat beslis nie toe dat ’n eks met hul vriendskap inmeng nie – albei het met die Twilight-hartebreker Taylor Lautner uitgegaan.

Kendall Jenner en Cara Develingne

1D se Harry Styles is saam met die model gewaar voor hy met Kendall begin uitgaan het.

Vanessa Hudgens en Victoria Justice

Victoria en die Hunger Games-hartebreker Josh Hutcherson was lank gelede saam en hy en Vanessa was in 2011 ’n paartjie.

Bron: bopandtigerbeat.com