Die broer 

nina en derek instagram

Die pragtige Vampire Diaries ster Nina Dobrev gaan volgens gerugte uit met haar beste vriendin, die aktrise Julianne Hough, se broer Derek Hough.

Die eks

Katy, john, taylor USE

Taylor Swift en Katy Perry was altyd na aan mekaar, maar ons het hulle nog nie weer saam gesien sedert Katy ’n ding aan het met John Mayer nie. Taylor en John het ’n kort romanse gehad ’n rukkie terug.

nick, miley, selena

Selena Gomez het met die sanger Nick Jonas begin uitgaan ná hy en Miley Cyrus opgebreek het.

Adam, Behati collage

Victoria’s Secret model Behati Prinsloo is nou verloof aan Maroon 5 se Adam Levine, wat eers met een van haar vriendinne uitgegaan het, die mede model Anne V.

Hulle hou van dieselfde ou

161439500

’n Volskaalse Twitter geveg het tussen Rihanna en haar eks-kêrel Chris Brown se meisie, Karruche Tran, uitgebreek ná Riri en Chris ’n ding aangehad het in 2012.

rachel, eva, ryan

Stories loop dat The Notebook se Rachel McAdams nog verlief is op haar Notebook medespeler en voormalige kêrel, Ryan Gosling, wat in ’n verhouding is met die aktrise Eva Mendes.

Sy hou nie van die kêrel nie

taylor

Taylor Swift het ’n ding veroorsaak toe sy ’n gesig getrek het en op kamera gevang is toe haar beste vriendin Selena Gomez vir haar kêrel, Justin Bieber, ’n soen gegee het agter die skerms van die Billboard musiektoekennings vroeër vanjaar.