steakhouse-classic-sirloin

(Lewer 12)

Benodigdhede

  • 1 heel Steakhouse Classic-sirloin (slegs by Checkers)
  • 1 e olyfolie
  • 2 e fyn komyn
  • 1 t fyn witpeper
  • sout na smaak

Smeer die steak met olie en sny kepe in die vet. Vryf die komyn, olyfolie, peper en sout in net voor jy dit op die vuur sit. Braai na jou smaak.

WENK: Die geheim vir die volmaakte steak op die vuur of gasbraaier is om seker te maak die rooster is baie warm.

- Resep deur Jenny Morris 

Vir hierdie en ander resepte besoek Checkers.