large_quick_meals_8

Jou benodighede:

2 x 250 g-riboog-steaks

1 wiel camembert-kaas, in skywe gesny

15 ml (1 e) groen peperkorrels

2 uie, gehalveer

20 ml (4 t) suiker

8 snye ciabatta, gerooster

Kook die steaks in ’n riffelpan tot die verlengde gaarheid. Halveer dit en plaas op ’n bakplaat. Pak die kaas op, sprinkel die peperkorrels en bak 2 min. teen 180 °C. Braai intussen die uie tot sag en gaar, sprinkel die suiker oor en braai tot die suiker gekaramelliseer het. Sit ’n stukkie steak op die geroosterde brood en sit voor saam met die uie.

Besoek Checkers vir nog heerlike resepte.