, het die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) Dinsdag gesê.

“Vandag kondig ons aan die NVG het die aansoek om verlof tot appèl vir die skuldigbevinding en vonnis ingedien. Die appèl teen die skuldigbevinding is op die regsvraag gegrond,” het die NVG-woordvoerder, Nathi Mncube, in ’n verklaring gesê.

“Die meriete van die NVG se argument in hierdie verband is vervat in die dokumente wat vandag by die griffier van die hooggeregshof in Pretoria ingedien is.

“Dit beteken die saak is nou amptelik sub judice; gevolglik sal die NVG nie die saak in die openbaar kan bespreek voor die hof ’n uitspraak lewer nie.”

- Sapa