Die ervare slot Bakkies Botha maak ook vir die eerste keer sedert die 2011-Wêreldbeker sy terugkeer na die span in die plek van Eben Etzebeth wat na die plaasvervangerbank skuif. Gürthro Steenkamp (stut) en Adriaan Strauss (haker) vervang vir Tendai Mtawarira en Bismarck du Plessis.

Die “towenaar” Willie le Roux gaan heelagter speel, terwyl Pat Lambie losskakel toe skuif. Daar sal eers Saterdag besluit word of Morné Steyn en Willem Alberts wat sukkel met beserings beskikbaar is. Siya Kolisi is as rugsteun vir Alberts gekies.

& Die wedstryd tussen die Springbokke en Skotland word Sondag 17 November regstreeks vanaf 17:00 op Supersport uitgesaai (afskop 18:00).

Volledige span:

15. Willie le Roux

14. JP Pietersen

13. Jaque Fourie

12. Jean de Villiers (kaptein)

11. Bryan Habana

10. Pat Lambie

9. Fourie du Preez

8. Duane Vermeulen

7. Willem Alberts /Siya Kolisi

6. Francois Louw

5. Flip van der Merwe

4. Bakkies Botha

3. Frans Malberhe

2. Adriaan Strauss (onder-kaptein)

1. Gurthrö Steenkamp

Plaasvervangers:

16. Bismarck du Plessis

17. Tendai Mtawarira

18. Coenie Oosthuizen

19. Eben Etzebeth

20. Marcell Coetzee

21. Ruan Pienaar

22. Morné Steyn

23. JJ Engelbrecht

Bron: sarugby.co.za