Die bokswêreld het ’n grote gegroet.

Die voormalige swaargewig-kampioen was reeds Vrydag in ’n kritieke toestand in ’n hospitaal in die Amerikaanse stad Phoenix, in die deelstaat Arizona.
Die Amerikaanse bokser word in die algemeen beskou as een beste grootste swaargewige in die geskiedenis van die spot. Buite die bokskryt was hy ook ’n omstrede figuur. Oor die eeu heen is hy as sportman uit alle oorde erkenning gegee as een van sport se grotes. Sports Illustrated het Sportman van die Eeu genoem; die BBC het hom as Sportpersoonlikeid van die Eeu aangewys.

Mohammad het ook talle topverkoperboeke soos The Greatest: My Own Story en The Soul of a Butterfly oor sy loopbaan gekryf.

Wêreldwyd het hy deel van die volksmond geword. Die bokslegende word (en gaan nog) gereeld aangehaal word. Hier is vyf aanhalings van hom:

1. “Net iemand wat weet hoe dit is om te verloor kan reik na die onderkant van sy siel en opkom met die ekstra tikkie krag wat nodig is om ’n kragmeting te wen.”

2. “Ouderdom is watookal jy dink dit is. Jy is so oud as wat jy dink jy is.” 3. “Ek is die beste ding wat nog ooit geleef het! Ek is die koning van die wêreld! Ek is ’n slegte man. Ek is die mooiste ding wat nog ooit geleef het.” 4.“Dit is nie die berge wat jy nog moet versit wat jou uitmergel nie; dit is die klippie in jou skoen.” 5. “Dit is ’n gebrek aan geloof wat mense baie maak vir ’n uitdaging, en ek glo in myself.”

Bronne: Wikipedia; EWN; BBC; Twitter