‘n Eiland in die suidelike Stille Oseaan wat op Google Earth en op wêreldkaarte aangedui word, bestaan nie, het Australiese wetenskaplikes gesê.

Die wetenskaplikes het as deel van ‘n geologiese ekspedisie na die misterieuse eiland gaan soek, berig Nuus24.

Die eiland, wat in die Koraalsee, tussen Australië en Nieu-Kaledonië voorkom, is bekend as Sable-eiland en verskyn op Google Earth en Google Maps.

Die Times Atlas of the World identifiseer ook die eiland as Sable-eiland.

Lees meer hier.