“Rommelstatus, die afgradering van ons staatskuld, (pres. Jacob) Zuma wat aan mag vasklou, Donald Trump wat die president van Amerika is, mense wat mekaar in die naam van geloof doodmaak, kerndreigemente uit Noord-Korea . . . Die wêreld is mal, maar hopelik kan die mense naaste aan ons ons rasioneel hou,” sê Francois oor die boodskap agter sy nuutste musiekvideo, Die Wêreld is Mal.

[caption id="attachment_168211" align="alignnone" width="600"]Foto: André Badenhorst Foto: André Badenhorst [/caption]

[caption id="attachment_168212" align="alignnone" width="600"]Foto: André Badenhorst Foto: André Badenhorst [/caption]

Die Wêreld is Mal is ook die enkelsnit op Francois se nuwe album, Hierdie is die Lewe, wat die meeste afgelaai is.

[caption id="attachment_168213" align="alignnone" width="600"]Foto: André Badenhorst Foto: André Badenhorst [/caption]

Kyk hier na die aangrypende musiekvideo: