Stel jou voor jy wil 'n elektrisiteitsmeter nagaan en vind dié nare verrasing - 'n spinnekopfamilie-byeenkoms ter byeenkomste!

EQX4Opb

Die grillerige foto is deur 'n Australiër op die aanlynform Reddit gedeel en het binne enkele minute honderde opmerkings laat instroom.

Volgens die Daily Mail het natuurkennners bevestig die spinnekop is 'n wolfspinnekop, wat algemeen in Australië voorkom. Die giftige kreatuur kan 'n pynlike bytmerk los, maar is volgens berigte nie dodelik nie.

Bronne: Reddit, Daily Mail