Toe sy jonk was, was haar karakters blond, wild en pragtig.

En toe sy Marthinus Basson in die laat jare sewentig moes warm vry in die komedie Die Spaanse Vlieg, het die koerante gegons oor die gevroetel.

Deesdae is Rina Nienaber (59) se karakters eerder komiese tannies wat so dan en wan ’n piksoen uitdeel.

Nou, in die musiekfliek Pretville, waarin sy die rol vertolk van Roeda Regyt, die tante koekie kry vlerkies met die suikertand en die eindelose ipekonders, het sy nie eens ’n enkele soentjie gekry nie.

Lees meer in die nuutste uitgawe van Huisgenoot.