Die sanger Sorina Erasmus en haar man, Braam Riekert, het vanoggend ’n babaseuntjie ryker geword - sy naam is ook Braam. Sorina, wat ook as die akteur en sanger Die Flooze bekend is, het getwiet:

Baie geluk!

- Christiaan Boonzaier