“Ek is nie ‘n akteur nie. Ek is ‘n drummer…”

‘n Mens kan jou kwalik voorstel dat einste Oubaas van 7de Laan die witwarm lig uit ‘n stel tromme kan looi. Maar Pierre van Pletzen (60) kan.

“Agter ‘n stel tromme – dis een van die plekke waar ek op my gelukkigste is,” verklap dié gesoute en bekroonde akteur.

En sy seun, Peach (27), het sy ritme geërf.

Lees meer oor hierdie pa-en-seun-duo in die nuutste uitgawe van Huisgenoot-Tempo wat nou op die rakke beskikbaar is.

Volg Huisgenoot op Twitter.