Solly was 'n bekende NG-predikant en skrywer van Christelike boeke.

Volgens Netwerk24 het hy aan hart- en nierversaking gesterf.

Netwerk24 berig ook dat Solly sowat twee weke gelede ’n groot hartaanval gehad. Hy is toe in die hospitaal opgeneem.

Hy word deur sy eggenoot, Louise, vier kinders, agt kleinkinders en vier agterkleinkinders oorleef.

Bron: Netwerk24