Tot waar jy hierdie einaardige video, êrens in Amerika, beloer.

Maar hierdie slim vrou het ’n uitstekende plan beraam: op met stofbrilletjies vir haar hond en toe ta soos ’n rugsak op haar rug vasgemaak sodat die twee saam op die snelweg kon ry vir ure se pure hondeplesier.

Kyk net hier: