Sy en prins William het verlede jaar in Oktober aangekondig dat sy swanger is met hul tweede kind.

Na verwagting sal Kate in April geboorte skenk.