karlien-main-2

Sy het ’n foto van haar met klein klein Eliah en Daniël op Facebook geplaas.

“My twee baba Hougies ... Geluk met 8 maande wat julle my die gelukkigste mens op aarde maak,” het die Uitklophou-sangeres op die sosiale netwerk gesê.

Sy het op 19 Desember verlede jaar die lewe aan die tweeling geskenk.