Die Bokspan is gisteraand aangewys. Hier is al die inligting as jy dalk enigiets gemis het:

Bespreek vir Skouspel!

18 lede van die groep was ook deel van die groep wat in 2007 die toernooi gewen het. John Smit sal die kaptein wees.

Peter de Villiers het gekies om 16 voorspelers en 14 agterspelers in sy groep, met ‘n gemiddeld van 40 toetse agter die naam per speler, in te sluit.

Voorspelers (16): Tendai 'Beast' Mtawarira, Gurthro Steenkamp, John Smit (kaptein), Bismarck du Plessis, Chiliboy Ralepelle, Jannie du Plessis, CJ van der Linde, Bakkies Botha, Victor Matfield (onderkaptein) Johann Muller, Danie Rossouw, Willem Alberts, Schalk Burger, Heinrich Brüssow, Francois Louw, Pierre Spies.

Agterspelers (14): Francois Steyn, Patrick Lambie, JP Pietersen, Gio Aplon, Jaque Fourie, Jean de Villiers, Juan de Jongh, Bryan Habana, Odwa Ndungane, Morne Steyn, Butch James, Fourie du Preez, Francois Hougaard, Ruan Pienaar.

Volg Huisgenoot op Twitter.