Angelina Jolie het eerder besluit op ’n klassieke wit rok vir haar troue verlede naweek by Château Miraval. Maar haar sluier wat iets unieks; dit is versier met tekeninge deur haar ses kinders.

’n Pragtige foto van Brad, Angie en hul skattige kroos gaan op voorblad van die Amerikaanse weergawe van People verskyn. Ons kan nie wag vir nog foto’s nie!

angiepeople