Terwyl talle meme's op sosialemediaplatforms die ronde doen, het daar nou 'n derde persoon na vore gekom: Robert Pattinson. Die sjarmante en sexy ster van Twilight het ewe selfversekerd sy verskyning gemaak nadat Brad opsy geskuif is. Maar wees gerus, die lewende Robert Pattinson het net mooi niks met die Brangelina-debakel uit te waai nie. Die wêreldbekende wasmuseum, Madame Tussauds, het gestand aan hul beleid van korrektheid besluit dat die wasbeeelde van Angelina en Brad, wat tot Woensdag nog saam vertoon was, liefs ook in die wêreld van wasbeelde moet "skei". So is Angelina en Brad se wasbeelde eers vertoon.

Angelina Jolie, Brad Pitt, and tono. #whoistono #dasarpengganggu

A photo posted by Leonard Agustinus Sumawan (@leonard_as) on

En Robert was byderhand om die vorige uitbeelding van die gelukkige paartjie by die nuus aan te pas . . .