In die nuwe Huisgenoot (die uitgawe van 1 April wat van 26 Maart op straat is) verduidelik ons met 'n ongelooflike interessante grafika hoe Jesus aan die Kruis gesterf het.

Van die begin van Sy lyding, tot die einde in volledige detail.

Dit is 'n móét vir jou kind en vir die klaskamer.

Bespreek vir Skouspel!