Mense het met skreeusnaakse memes vorendag gekom om hierdie eienaardige gebeurtenis in Amerikaanse geskiedenis uit te beeld. Oranje is duidelik nie Amerika se kleur nie...

Aanhangers van Lady Gaga het ook gebid dat Trump nie moet wen nie
Trump het glo destyds hierdie gesê oor die mense wat vandag vir hom gestem het. Daar word wel beweer dat hy dit nooit werklik gesê het nie.
Hoe Amerika vandag lyk:
Trump is nou konning van die die Yanks:
En Trevor Noah gaan dalk huis toe kom: