Johnathan Bezuidenhout is een van slegs 20 mense wêreldwyd wat aan Murk- Jansen se tipe 2 metafisiële chondrodsplasie ly. Huisgenoot se Pieter van Zyl het by Johnathan se ouerhuis gaan inloer om te kyk hoe dit deesdae met hom gaan.