En te oordeel aan sy breƫ glimlag op die foto wat hy vanoggend vir ons gestuur het, gaan hierdie weer 'n treffer wees.

Dit gaan tipiese Snotkop-musiek bevat met ekstra ritmes, so kry maar julle dansskoene gereed.

Die album, wat nog 'n naam moet kry, sal einde April op die rak wees.

Dit is die eerste Snotkop-CD wat onder deur Select vervaardig word.