As die kat weg is, is die muis baas? In dié geval lyk dit meer asof honde die leisels oorneem.

Kyk net hierdie kostelike video waar honde hul eienaars uitoorlê om lekkernye in die hande te kry:

Bron: YouTube