Of dit nou ’n teddiebeer selfoon of selfs skootrekenaar is wat op die vliegtuig of elders op die lughawe agterweë gebly het. Maar om die eienaars gou genoeg op te spoor, vereis ’n baie, baie spesiale taakmag...