Dit alles terwyl hulle op die snelweg ry.

Die reptiel het vermoedelik in die watertenk geslaap toe die geluid van die motor se enjin hom wakker gemaak het.

Die video het is al meer as 92 000 keer op YouTube gekyk sedert Brian Wilds dit opgelaai het. Dis onbekend waar die video geneem is.

Kyk hier na die video:

Bronne: YouTube, Daily Mirror