Voeg iets lekkers by jou braai of Sondagmiddagete met hierdie heerlike slaai vol smaak en tekstuur. 

chickpea-and-herb-lettuce-salad

Jou benodighede:

uie

sondroë tamaties

verskeidenheid sampioene

rooi, groen en geel soetrissies

gemengde kruieslaaiblare

radyse

kekerertjies

rooibone

komkommer

avokado

gemengdekruiegeur-slaaisous

Sny en kap die bestanddele so dik of dun soos wat jy verkies. Ons het die slaai effe growwer gelos vir ’n bietjie tekstuur. Meng al die bestanddele in ’n bak en sit voor saam met die slaaisous.

Resep: Your Little Blog

Resep-krediet: Jaun Laubscher

Foto’s: Vörsprung Studio

Besoek Checkers vir nog heerlike resepte.