Pompous Albert het amper 50 000 mense wat hom op Instagram volg en versot is op sy kwaai uitdrukking en krullerige haredos.

Die sewejarige kat van Utah in die VSA is na Albert Einstein vernoem vanweë sy woeste krulle, maar daardie verwaande uitdrukking op sy gesig het beslis die deurslag tot roem gegee.

Eienaars Mike en Susan Singleton het hom aangeneem nadat hy as ’n skoukat verwerp is. Sy eienaars beplan om al die geld wat Pompous Albert insamel aan diereskuilings en -organisasies te skenk. Kyk net die kwaai kat!

I'm feeling generous, so maybe I'll help my boss with a big project today. Oh wait, #APRILFOOLS #pompousalbert

A photo posted by Albert (@pompous.albert) on

These toys are an insult to my intellect. #pompousalbert #officecat @sagebrushfineart @alberttailsfromtheoffice

A photo posted by Albert (@pompous.albert) on

Bronne: Instagram, Twitter, Daily Mail