MasterChef Suid-Afrika, M-Net se nuwe realiteitsprogram is op soek na Suid-Afrika se talentvolste amateur-sjef. Dit kan jy wees.

MasterChef oudisies is oop vir Suid-Afrikaanse burgers ouer as 18 jaar. Oudisies vind plaas in Johannesburg, Kaapstad en Durban op die volgende datums:

3 DESEMBER , JOHANNESBURG  Montecasino

10 DESEMBER , KAAPSTAD Southern Sun The Cullinan

17 DESEMBER 17, DURBAN Suncoast Casino & Entertainment World

•Kry jou MasterChef SA inskryfvorm in Huisgenoot, 27 October 2011!As jy deur Huisgenoot, YOU of DRUM inskryf, kan jy voorkeurbehandeling by die oudisies geniet.  

 KLIK HIER vir meer inligting of gaan na www.mnet.co.za en volg die MasterChef SA-skakels.