Dié liedjie, met die Britse jungle-groep Ragga Twins, is deel van die Amerikaanse EDM-meester se nuwe album, Recess. Dié video is in die township Alexandra naby Sandton geskiet en Terence Neale was die regisseur. Hy het ook die regie behartig van Die Antwoord se Baby’s on Fire. Vreemd en koel verby!

http://www.youtube.com/watch?v=8eJDTcDUQxQ