In die nuutste uitgawe van Huisgenoot vertel boer Hennie eksklusief hoe hy en Jacobu se paaie gekruis het.

Hy het haar onlangs uitgevra. Kyk die snaakse video van die dag toe hy haar verras het om haar te vra om sy nooi te wees.