“Beste video ooit met ’n paadjiekamera geneem!” het hy by die video geskryf. “Het die beer dalk sampioene of gegiste vrugte geëet?” “Wat ook al veroorsaak het dat die jong beer die boom twee keer misval, het my elke keer laat lag.” Die oulike jong beer is glo op ’n beerpaadje in Brits-Columbië, Kanada, gekiek.

Bronne: mirror.co.uk, Instagram.com