Daar lê nou sommer 'n hele rits vakansiedae vir ons voor en dis soms moeilik om by te bly met wanneer jou kinders by die huis of skool moet wees. Hier is 'n nuttige PDF met al die nodige datums om teen jou koelkas te plak. Maar onthou dat 7 Mei ook tot stemdag, en dus publieke vakansiedag, verklaar is en dat meeste skole ook toe is op Vrydag, 2 Mei.

Laai die PDF hier af: Skoolkwartale en openbare vakansiedae pdf