Ek en my man, Derick, skei

Intussen het Netwerk24 gedeeltes uit Karlien se verklaring op die sosiale platform Twitter gedeel:

"Vir 'n lang tyd het ek nie geweet hoe om hierdie met almal te deel nie. Maar die een of ander tyd sal dit uitkom. So ek deel dit eerder self met julle. "Ek en my man, Derick, skei. "Dankie vir julle liefde en ondersteuning in alles" - Karlien van Jaarsveld KLIK HIER vir die inligting soos deur Netwerk24 gedeel Derick het vroeƫr vandag hierdie foto, wat aanvanklik deur Karlien se ma, Ronel, op Twitter geplaas is, gedeel

KLIK HIER In Januarie vanjaar het Karlien en Derick hul hartseer oor die verlies van hul baba ook op sosiale netwerke gedeel.

KLIK HIER Karlien het ook onlangs as die wenner van vanjaar se Strictly Come Dancing uit die stryd getree.

KLIK HIER In Junie het Derick sy laaste skop by Jacarande se ateljees geneem