eagle-selfie-lgn

’n Arend het vir ’n unieke video gesorg toe hy ’n videokamera gegaps het wat deur wildbewaarders opgestel is met die hoop om krokodille mee af te neem.

Die arend se “selfie”-video duur 90 minute en ’n mens kan sy flapperende vlerke sien en hoor terwyl hy vir sowat 110km oor die Australiese landskap vlieg.

- DailyMail

Kyk hier na die video: