Soos ons reeds weet, vat die verhouding tussen prins Harry en die pragtige Meghan Markle vinnig vlam.

Bronne sê die sexy Suits-aktrise (35) het so te sê by die 32-jarige koninklike se kothuis by Kensington-paleis ingetrek. En dit laat ’n mens wonder hoe sy die vrygesel se plek sal herversier as sy haar vir goed daar tuismaak.

Sedert sy met die enigmatiese prins begin uitgaan het, het Meghan beslis haar teenwoordigheid in die sosiale media afgeskaal. Maar, soos MailOnline uitwys, het die beeldskone brunet oor die jare vir aanhangers haar woonstel in Toronto gewys.

Ons moet sê dit is verruklik – elegant en onderbeklemtoon, net soos sy.

Kyk ’n bietjie hier:

Ontmoet die manne in haar lewe, Bogart en Guy . . .

Wat lyk of hulle na hartelus op die meubels mag klim . . .

 

Morning meditation. ? #adoptdontshop

A photo posted by Meghan Markle (@meghanmarkle) on

Nap time before night shoots for @suits_usa with my Guy #adoptdontshop #snuggles #myguy

A photo posted by Meghan Markle (@meghanmarkle) on

Yes, Guy, I've missed holding your hand too. #24hrsathome #adoptdontshop

A photo posted by Meghan Markle (@meghanmarkle) on

Gelukkig word hulle gereeld gewas in Meg se badkamer met mooi teëls.

Bath time. They're over the moon. Can you tell? #adoptdontshop

A photo posted by Meghan Markle (@meghanmarkle) on

Wat ’n goeie ding is, want dit lyk of sy van kraakvars, skoon skakerings van wit hou . . .

And just like that...all was right in the world. Bogart & Guy. #theresnoplacelikehome #adoptdontshop

A photo posted by Meghan Markle (@meghanmarkle) on

When your piece of art by @inslee finally makes her appearance in the guest room. Welcome home, beauty.

A photo posted by Meghan Markle (@meghanmarkle) on

Met taamlik boheemse dekor . . .

Bedtime stories.

A photo posted by Meghan Markle (@meghanmarkle) on

Always buy yourself flowers. Especially if they're #peonies #sickinbedphotoseries

A photo posted by Meghan Markle (@meghanmarkle) on

A photo posted by Meghan Markle (@meghanmarkle) on

Sundays with my loves. Bogart & Guy #adoptdontshop

A photo posted by Meghan Markle (@meghanmarkle) on

En baie boeke!

Guy. At your service. #adoptdontshop

A photo posted by Meghan Markle (@meghanmarkle) on

Wat volmaak by Meghan se styl pas.

Lazy Sundays...

A photo posted by Meghan Markle (@meghanmarkle) on

Night night #bedtime #birdcage

A photo posted by Meghan Markle (@meghanmarkle) on

#Easter

A photo posted by Meghan Markle (@meghanmarkle) on

Sy het ook ’n mooi tuintjie waar die honde in die sneeu kan baljaar. Dit lyk nie of die koue winters in Londen Meghan sal onderkry nie. Dis nou te sê as sy dalk besluit om daarheen te trek.

Time to play in the snow before heading to set. #adoptdontshop #bogartlovesit #guynotsomuch #snowday

A photo posted by Meghan Markle (@meghanmarkle) on

Pssst . . . raai wie het vir haar daardie armbande gegee?

Friday morning ikebana vibes ? Now off to set for @suits_usa #happyfriday #treatyourself #ikebana #flowers #suits

A photo posted by Meghan Markle (@meghanmarkle) on