Mens kan nie anders as om emosioneel te raak wanneer jy na hierdie video kyk nie.

‘n Groep sjimpansees in Duitsland word vrygelaat en sien vir die eerste keer in hul lewe sonlig.

Hulle is so opgewonde oor hierdie oomblik dat hulle mekaar omhels en letterlik van oor tot oor glimlag.

Kyk die video hier: