Jy het dalk dié twee se toneelspel in die TV-reeks Nashville gesien, maar Lennon & Maisy is ook twee sussies met ongelooflike sangtalent wat baie gewild op YouTube is. Die meisies se weergawe van Edward Sharpe and The Magnetic Zeros se liedjie That’s What’s Up is ongelooflik.

-       Lara Atson