Het jy geweet musiek het sy eie ABC? Musieknote word nie op gewone lyntjies neergeskryf soos letters nie, maar op ‘n notebalk (balknotasie). Hier’s ‘n maklike video wat jou leer om Shosholoza te speel as jou kinders graag wil leer klavier speel:

Klik hier vir nog animasiegrafika-video’s deur Huisgenoot.

Volg ons gerus op Facebook en Twitter en kom speld saam op Pinterest.