Swellendam - 14 silo's wat altesaam sowat 11,500 ton kanola-olie hou, het vanoggend hier in duie gestort.

[post-slider]

Sentraal-Suid Koöperasie se hoofbeampte Ernst Pelser het aan News24 bevestig dat die toring tot boordens toe vol was toe dit teen 08:30 vanoggend 'soos dominos' ineengetuimel het.

BRONNE: News24, Western Cape Truckers (Facebook)