Dit is hoofsaaklik omdat hulle onseker voel oor hul lywe en baie van hulle net nie meer lus is vir gereelde seks nie. Tot 15 persent van hulle het glad nie eens meer seks nie.

VRAAG: Laat jy jou lewensmaat toe om jou kaal te sien?

Bron: The Huffington Post UK