Hy kan nou die eerste keer self staan, ’n paar treetjies waggel en selfs vooroor buk en ’n bal optel.

Dis groot mylpale in enige kleinding se lewe, maar vir die ouers van die driejarige Reef Carneson, wat aan ’n seldsame siektetoestand ly, is dit ’n wonderwerk.

In die nuutste uitgawe van Huisgenoot skryf Margaret Gardner en Danél Blaauw oor klein Reef se vordering.