“Ek dink die belangrikste ding in die lewe is selfliefde, want as jy nie dit en respek vir alles omtrent jou lyf en siel het nie, hoe kan jy ’n opregte verhouding met enigeen hê?”

“Ek het met elke reis wat ek aangepak het iets nuuts geleer.”

“Ek hou van drukkies. ’n Bietjie hart-tot-hart-aksie. Dit voel of dit ons aard is om na regs te beweeg, maar waaroor gaan dit? Dalk sê dit iets oor die samelewing dat ons na regs en nie na die hart toe beweeg nie.”

“Ek sou graag ’n kolibrie (’n soort suikervoëltjie) wou wees. Jy sien hulle elke dan en wan. Jy sien hulle nie oral nie.”

“Op die ou einde van die dag is ek net ’n meisie wat daardie vreemde vyftoonskoene dra.”

Bron: popcrush.com, eonline.com