Die 25-jarige se slanke figuur het omtrent aandag getrek in ’n verleidelike uitrusting, wat dalk ’n bietjie meer gewys het as wat hertogin Catherine se goedkeuring sou wegdra.

Cressida het haar gemaklike styl verruil vir ’n silwer broek en gewaagde swart bloes. Ná die geleentheid, wat ook deur prinses Eugenie bygewoon is, het Cressida saam met vriendinne by ’n nagklub in Londen gaan kuier.

Bronne: eonline.com, Daily Mail, Mirror