Die mees onlangse geval van ewigdurende liefde teen die spoed van ’n vetgesmeerde blits, is die sanger Ne-Yo en die model Crystal Renay, wat getroud is ná minder as 2 jaar saam.

Ons het, ter ere van Ne-Yo en Crystal se nuutgevonde geluk, sewe van die glansrykste en verbasendste warrelwindromanses tussen beroemdes die afgelope paar jaar bymekaargesit.

[post-slider]

© Cover Media

Ander stories op Huisgenoot.com:

Dié sewe modelle het ook al naam gemaak in Hollywood

Al ooit gewonder wat doen suksesvolle sterre naweke?

7 keer wat stylvolle, swanger Jo-Ann Strauss jou asem sal wegslaan

Sewe van die vreemdste huweliksaansoeke in Hollywood

Hierdie sewe bekendes is tuis deur indringers geteiken